Jaarboeke

Sielkundige assessering 806


 
Modulekode SLK 806
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud *Departementele keuring - slegs vir MA: Voorligtingsielkunde. Hierdie module fokus op die afneem, merk en interpretasie van sielkundige assesseringstegnieke in verskeie kontekste. Die skryf van 'n verslag met betrekking tot die resultate wat verkry is deur middel van 'n assessering, geniet ook aandag.
Modulekrediete 20.00
Voorvereistes DS (MA Voorligtingsielkunde)
Kontaktyd 1 lesing per week
Onderrigtaal Aparte klasse vir Engels en Afrikaans
Akademiese organisasie Sielkunde
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences